| Modulekode | PLC 801 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | Capita selecta uit enige van die volgende: (a) Privaatregtelike status van kinders in Suid-Afrika (b) Ouer-kind-verhouding (c) Kinderregte en ouerlike verantwoordelikhede (d) Aanneming en alternatiewe sorg (e) Reproduktiewe regte en die reg op gesondheidsorg (f) Teorieë met betrekking tot kinderregte |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Privaatreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App